FAQ

V

Sal my T-hemp dieselfde lyk as die prentjie op die webwerf?

A

Ons doen ons bes om die gehalte en indruk dieselfde te hou maar as gevolg van die vervaardigings proses en verskaffers kan ons nie waarborg dat dit altyd dieselfde sal lyk nie.

V

Kan ek die produkte in enige ander kleur bestel?

A

Ongelukkig nie.

V

Wat is die gehalte van die T-hemp?

A

165g, 100% katoen T-hemp word gebruik.

V

Kry ek 'n waarborg?

A

Ons verskaf 'n geld terug waarborg vir enige beskadigde produkte binne 14 dae van aflewering. Kontak ons asb. by kwagga@kwaaijong.co.za en ons sal al die details verskaf om terug te handig voordat die geld terug betaal word.

V

Hoe lank sal dit neem vir aflewering na 'n bestelling geplaas is?

A

Aflewering sal 2 tot 3 weke neem vanaf datum van bevestiging van bestelling.

V

Lewer julle af regoor SA & wat is die koste?

A

Ja, ons gebruik geregistreerde pos. Hierdie fooie word bereken as addisionele kostes en is deel van die bestellings proses. Die aflewerings kostes word nie by die individuele produk prys geheg nie sodat besparings toegelaat word vir groot bestellings.